Onveranderlike Rots van die Eeue
- Hy verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Jan 14, 2016
- 1 min read

"Jesus Christus is gister en vandag dieselfde en tot in ewigheid."
HEB. 18:8
Christus kan slegs effektief in jou lewe intree, indien jy Hom in die konteks van die moderne tyd en in die verwysingsraamwerk van jou bestaan, vandag ervaar. Hy is kragtig in jou lewe aanwesig en Hy wag om aan jou leiding te skenk.
Comments