Vrede of Vrees?
- Hy verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Jan 16, 2016
- 1 min read

"Die HERE is getrou; Hy sal julle versterk en julle van die Bose bewaar."
2 TESS. 3:3
Vertroue en vrees kan nie saam woon nie. Jy sal self en onmiddelik moet besluit of vertroue of vrees jou lewe sal domineer.
Kommentare