Gekoppel aan die Kragbron
- Hy verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Jan 17, 2016
- 1 min read

"Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee."
FIL. 4:13
Essensiele Christenskap is nie wat jy vir Christus kan doen nie, maar wat jy Christus toelaat om deur jou te doen deur die onbeperkte krag van die Heilige Gees. Dan is daar geen grense aan die moontlikhede in jou lewe nie.
Comentários