God se Wil in my Lewe
- Hy verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Jan 18, 2016
- 1 min read

"Ek wil jou onderrig en jou die pad leer wat jy moet volg.
Ek wil jou raad gee en my oog oor jou hou."
PS. 32:8
Om God se leiding te ervaar sodat jy sy wil kan doen, vereis 'n besondere verhouding tussen jou en jou Verlosser.
Comments