Kardinale Waardes
- Hy verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Jan 19, 2016
- 1 min read

"Ons oog is nie op die sigbare dinge gerig nie, maar op die onsigbare; want die sigbare dinge is tydelik, maar die onsigbare ewig."
2 KOR. 4:18
Die belangrikste dinge in die lewe is onsigbaar en ontasbaar en soms ook moeilik om te omskryf. Hierdie dinge reik by die aarde verby tot in die sfere van die gees.
Comentarios