Die Aaklikheid van Afguns
- Jan 20, 2016
- 1 min read

"Die liefde ... is nie afgunstig nie."
1 KOR 13:4
Dis 'n Godgegewe bevryding en 'n onuitspreeklike genade as ons die geheim van die liefde geleer het wat vir ander ruimte kan maak en daardeur nie self armer word nie.























































Comments