Intellektuele Woordespel of Geloof
- Hy verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Jan 20, 2016
- 1 min read

"Aangesien julle dan Christus Jesus as HERE aangeneem het,
moet julle in verbondenheid met Hom lewe,
in Hom gewortel en op Hom gebou, vas in die geloof ..."
KOL. 2:6
Christus besit 'n kwaliteit van lewe en diepte van gees wat die menslike verstand nooit kan peil nie. Om die lewende Christus ten volle te verstaan,
is om God te verstaan.
Comments