top of page

BEESVLEIS-EN-ROOIWYN-KASSEROL

  • Vrouekeur
  • Jan 22, 2016
  • 1 min read

Bestanddele genoeg olie 1,5 kg beesvleisblokkies of stowevleis sonder been sout en peper na smaak 1 ui, gekap 5 ml (1 t) vars gekapte knoffel 2,5 ml (½ t) droë pietersielie knypie droë tiemie 2 lourierblare 30 ml (2 e) koekmeel 375 ml (1½ k) beesvleisaftreksel 500 ml (2 k) rooiwyn klont botter 20 klein uitjies, geskil 250 g (1 pakkie) streepspek, in blokkies gesny 250 g (1 pakkie) sampioene, gehalveer

Metode • Stel oond op 180 °C. 1 Verhit olie en braai beesvleis in drie sarsies tot goudbruin. 2 Geur na smaak met sout en peper en skep in geskikte oondkasserol met inhoudmaat van ongeveer 2,5 L met deksel. 3 Verhit nog olie in pan indien nodig en braai ui, knoffel, pietersielie en tiemie tot ui sag is. Skep by vleis. Voeg lourierblare by. 4 Maak koekmeel met klein bietjie van beesvleisaftreksel tot gladde pasta aan. 5 Roer oorblywende beesvleisaftreksel en rooiwyn by en voeg by vleis. 6 Plaas deksel op en bak vir 1½ uur tot vleis redelik sag is. 7 Verhit botter en soteer uitjies vir paar minute – dit hoef nie sag te wees nie. Skep by vleis. 8 Braai spek in dieselfde kastrol tot bros en voeg sampioene by. Soteer tot sampioene amper sag is. 9 Verwyder van hitte en voeg by vleis in kasserol. Plaas deksel op. 10 Bak vir nog 45 minute tot vleis sag is. Sit saam met kapokaartappels voor.

Wenk Jy kan reeds ’n dag voor die tyd tot by stap 8 klaarmaak. Op die dag word die uit-en-spekmengsel by kasserol gevoeg en vir die laaste deel gebak.

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page