Moedhou !
- Hy verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Jan 22, 2016
- 1 min read

"Hou moed en wees dapper!
Moenie bang wees nie, moenie vir hulle skrik nie,
want die HERE julle God gaan saam met julle.
Hy sal julle nie in die steek laat nie;
nie alleen laat nie."
DEUT. 31:6
Wanneer jou gees in harmonie is met God se Heilige Gees, word jou lewe gevul met 'n heilige krag wat jou in staat stel om die lewe met moed en vertroue aan te durf.
Comments