top of page

BASILIEKRUID-EN-TAMATIE-DRANKIE

  • Vrouekeur
  • Jan 22, 2016
  • 1 min read

2 groot, ryp tamaties 5 ml (1 t) suiker 30 ml (2 e) basiliekruidvodka (sien nota) knippie sout varsgemaalde swartpeper, na smaak worcestersous en Tabasco, indien verkies vars basiliekruidblare

1 Verwerk die tamaties met die suiker tot glad. Voeg die vodka, sout, peper en ander geurmiddels na smaak by. 2 Gooi ys in twee glase en verdeel die drankie daarin. Voeg vars basiliekruidblare by.

WENK Nog ‘n lekker idee met die basiliekruidvodka is om dit met aarbeie te meng. Kap twee aarbeie per glas in klein blokkies en meng dit met ‘n eetlepel vodka, baie ys en ekstra vars basiliekruid. Vul die glas op met limonade.

Basiliekruidvodka Dis baie maklik om kruiedrankies te maak deur die drank wat gebruik word, daarmee te geur. Skeur ongeveer agt groot basiliekruidblare in die helfte en gooi 250 ml vodka daaroor. Binne ‘n uur sal dit al daarna begin smaak, maar laat dit 24 uur staan voor jy dit deur ‘n sif gooi. Vir ‘n nagereg kan jy die basiliekruidvodka met suurlemoensap of enige likeur vervang. Jy kan met nóg kruie rondspeel: Roosmaryn is onder meer heerlik in vodka saam met lemoensap.

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page