Wat Jy Benodig - Nie wat Jy Begeer nie
- Hy verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Jan 23, 2016
- 1 min read

"En my God sal in elke behoefte van julle ryklik voorsien
volgens sy oorvloedige rykdom in Christus Jesus."
FIL. 4:19
So baie dinge wat jy begeer - in teenstelling met dit wat jy nodig het - is onnodig vir jou geestelike groei en vooruitgang. Jou geluk hang ook nie daarvan af nie.
Comments