Hy Doen Soveel met so Min
- Hy verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Jan 24, 2016
- 1 min read

"Hier is 'n seuntjie met vyf garsbrode en twee vissies;
maar wat is dit vir so baie mense? "
JOH. 6:9
As jy aan die Meester gee wat jy besit,
sal jy verstom wees oor wat God deur jou kan doen!
Comments