In die Wereld maar nie van die Wereld nie
- Hy verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Jan 25, 2016
- 1 min read

"In die wereld sal julle dit moeilik he; maar hou moed:
Ek het die wereld klaar oorwin."
JOH. 16:33
Christus roep sy dissipels nie tot 'n kluisenaarsbestaan, beskerm teen die aanslae van die bose wereld nie. Hy belowe wel dat ons in die wereld as sy getroue getuies oorwinning sal behaal.
Comments