Die Soutsuurtoets
- Hy verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Jan 25, 2016
- 1 min read

"As julle mekaar liefhet, sal almal weet dat julle dissipels van My is."
JOH. 13:35
Christus eis dat liefde die dinamiese dryfkrag in jou lewe moet wees.
Alle ander dinge mag belangrik wees, maar is sekonder.
Liefde is die onvervalsde merkteken van dissipelskap.
Comments