Beproefde en Onveranderlike Waardes
- Hy verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Jan 26, 2016
- 1 min read

"Moenie grense verle wat lankal daar is nie."
SPR. 23:10
Daar is standaarde wat ewig is en vir altyd sal geld.
Hulle is vandag nog net so geloofwaardig as wat hulle gister en eergister was.
Om hierdie beginsels prys te gee, is om die basiese en fundamentele
grondslae van jou geloof verloor.
Comments