Hoe Groot is U!
- Hy verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Jan 27, 2016
- 1 min read

"Laat ons God dankbaar dien met eerbied en ontsag, soos Hy dit wil."
HEB. 12:28
Wanneer jy God se teenwoordigheid betree, is jy op heilige grond. Dan moet jy Hom verheerlik en aanbid met eerbied en verwondering.
Comments