Jy Kan! ... Met God
- Hy verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Jan 28, 2016
- 1 min read

"Toe se Moses vir God: 'Wie is ek dat ek dit by die farao sou waag
en dat ek die Israeliete uit Egipte sou bevry?'"
EKS. 3:11
God roep nooit iemand tot 'n spesifieke taak sonder dat Hy weet
dat die persoon dit kan uitvoer nie.
ความคิดเห็น