KLAPPERVISREPIES
- Huisgenoot
- Jan 29, 2016
- 1 min read

VISREPIES 4-6 visporsies, in repe sout 125 ml (½ k) meel 2 eiers, geklits 125 ml (½ k) broodkrummels 125 ml (½ k) klapper olie KAPOKAARTAPPEL 6 aartappels, geskil en gekook 15 ml (1 e) botter 30 ml (2 e) melk sout en peper Geur die vis met die sout, rol in die meel en doop in die eier. Meng die broodkrummels en klapper. Doop die vis daarin en verkoel 15 minute. Vlakbraai in verhitte olie tot goudbruin. Kapokaartappel Druk alles saam fyn en geur met die sout en peper. Sit voor saam met die vis, suurlemoenwiggies en pietersielie.
Comments