top of page

Smoutenbollen

  • Lily van Schalkwyk
  • Jan 29, 2016
  • 1 min read

500gr Bloem 30gr Gis 500gr. Melk ‘n Snuifie sout 2 Eiers 2 Lepels suiker Heel suiwer olie vir diepbraai Metode: Verwarm die melk tot louwarm. Klop dit onder die bloem. Los die gis op met 1 lepel suiker en weinig melk en voeg die by die bloem. Voeg eiergele en sout by. Klits intussen eierwitte styf en voeg dit ook by die mengsel. Dek die kom goed af met ‘n skoon doek en laat die deeg ‘n halfuur lank rys op ‘n warm plek. Dit mag nie langer rys nie want dit moet verder rys in die olie. Verwarm die olie tot heet en skep ‘n lepel wat vooraf in kokende water gedompel is sodat deeg nie aan lepel plak nie een vir een versigtig in die olie langs die sykant van die pot – laat dit daarin versigtig val dig teenaan die olie sodat die olie nie spring nie. Keer die bolletjie gedurig om tydens die bak om ‘n mooi ronde vorm te bekom tot hulle goubruin gekleurd is. Laat hulle uitlek in ‘n sif, skik dit op ‘n skottel of soos ek gesê het met die gedraaide papier langs mekaar en nie bo-op mekaar nie en strooi dit met baie poeiersuiker en dien dit heel warm op.

Kommentarer


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page