Tunavis Pastei
- Amanda
- Jan 29, 2016
- 1 min read

· BESTANDDELE 1 of 2 pakke skilferkors, uitgerol 2 blikke tuna, gedreineer en gevlok mayonnaise na smaak 1 ui, fyngekap ½ groen soetrissie, fyngekap handvol peppadews, fyngekap 2 huisies knoffel, fyngemaak METODE Meng alles goed saam, plaas op die deeg en rol dit op. Jy kan ook twee stukke skilferkorsdeeg gebruik deur die vulsel op die een te plaas en te bedek met die ander een. Smeer met melk en eier. Bak teen 210 grade vir 20 minute. Kinders is mal hieroor!
Comments