As Dwaalligte vir my Sterre word...
- Hy verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Jan 3, 2016
- 1 min read

"Maak my u wil bekend, HERE, leer my u paaie."
PSALM 25:4
Die Christen wat konsekwent die pad loop wat die HERE aanwys, sal deur die Heilige Gees sensitief gemaak word vir die stem van God. Dan sal jy onmiskenbaar weet wat God se wil vir jou lewenspad is.
Commenti