Leef Voluit!
- Hy verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Jan 29, 2016
- 1 min read

"Ons bid dat julle tot eer van die HERE sal lewe deur net te doen wat Hy verlang. Mag julle vrugte dra deur goeie werke en toeneem in die kennis van God."
KOL. 1:10
Die blelofte van God in Christus Jesus aan jou was en is nog altyd dat Hy aan jou ware lewe sal gee - en dit in oorvloed! Daar is geen beperking op die kwaliteit van die lewe wat Christus jou aanbied nie.
Comentarios