Christus Maak Deure Oop
- Hy verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Jan 30, 2016
- 1 min read

"Ja, U is my rots en my bergvesting,
ter wille van u Naam sal U my voorgaan en my lei."
PS. 31:4
Dit is eers wanneer jy deur Christus gelei word, dat jy die ware rykdom en diepe bevrediging van jou vennootskap met Hom leer verstaan.
Comentários