Geloof in die Onsienlike
- Hy verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Jan 4, 2016
- 1 min read

"Om te glo, is om seker te wees van die dinge wat ons hoop,
om oortuig te wees van die dinge wat ons nie sien nie."
HEB. 11:1
Almal kan in 'iemand' of 'iets' glo,
maar sonder geloof in die oorwinnende Christus,
kan niemand gered word nie.
Comments