Oorwin jou Vrees
- Hy verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Jan 5, 2016
- 1 min read

"Ek self gee jou die opdrag. Wees sterk, wees vasberade. Moenie skrik nie, moenie bang wees nie, want Ek, die HERE jou God, is by jou oral waar jy gaan."
JOS. 1:9
Dit is belangrik om Jesus Christus altyd 'n vennoot te maak in jou drome, planne en ideale. Laat Hom die standaarde voorskryf waarvolgens jy handel.
Comments