BEESSTERT IN BAKSAKKIE
- Suidwesters Maak Kos
- Jan 8, 2016
- 1 min read

Ek het dit met bietjie asyn ingesmeer, en net "chicken spice" daaroor gestrooi. daarmee saam het ek n halwe ui, en 2 groot aartappels geskil en in n bak sakkie geplaas. Nou het ek dit in die prutpot geplaas om te kook tot more oggend toe. ( Ek het al n oxtail potjie gekook met net hoender speserye in, en dit was een van die lekkerste wat ek nog ge eet het) Mooi in sakkie gepak en in Slow-cooker gepak
Die "slow Cooker" of prut pot is die baas...as dit by oxtail kom. EN my pot is steeds skoon, so ek hoef nie potte te skrop vandag nie..en die oxtail is so sag soos MURG...ek het natuurlik weer soos gewoonte, nou eers weer n bietjie vars room oorgegooi, net om daai lekker roomsous saam met die rys te eet.
Commentaires