Die Goeie Ou Dae
- Hy verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Jan 8, 2016
- 1 min read

"Julle gees en gedagtes moet nuut word; lewe as nuwe mense wat as beeld van God geskep is: lewe volkome volgens die wil van God en wees heilig."
EF. 4:23-24
Dis uiters belangrik hoe ons verandering benader.
Indien ons ons rug daarop draai, is daar min twyfel dat ons eensame, ongelukkige en selfs verbitterde mense sal word.
Commenti