Eland Roullade
- Suidwesters Maak Kos
- Jan 8, 2016
- 1 min read

( enige wild of bees) EGTE SUIDWES KOS..
Sny die Sirloin of Topside sulke lekker dun steaks 10cm X 15cm Kap hulle so bietjie met die vleishamer net om oppervlak te kry Smeer dit in met Balsamiese asyn Gooi nou sout en Swart peper
En Smeer n lekker laag Tuisgemaakte HOT Engelse mostert op elke steak.
Pak dit nou met BEES BAKON Dan kom daar n 1/4 agurkie in...en dan word dit opgerol en met n tande stokkie vasgesteek... Dan is dit in die pot met Olyfolie, en bietjie water, Kook nou vir so 45 minute in die drukpot. Gooi dan net vir die LEKKERDER....so vars roompie oor net voor jy OPSKEP...
Comments