SKAAP BLAD
- Suidwesters Maak Kos
- Jan 8, 2016
- 1 min read

So in n baksakkie, met aartappels en uie, en room...Smeer dit in met asyn en braai speserye, stop bietjie knoffel in, en nog skaapvet..en bak hom in die oond..tot hy crispie is. En net n sny bruin brood daarby, met BOTTER op... So smaak dit maar steeds vir my die beste..??
Comments