Steak marinade
- Suidwesters Maak Kos
- Jan 8, 2016
- 1 min read

1/3 kopie soy sous 1/2 Kopie olyf olie sap van halwe suurlemoen 1/3 Kopie worchesterchire sous eetlepel knoffel poeier 3 knoffel huisies crushed gehoopte eetlepel gemengde kruie (basil, parsley, oregano, rosmary.
watookal jou smaak) 2 of 3 teelepels swart peper
Meng al die besdandele en gooi oor steak in n ‘zip-lock’ sakkie en laat le in die yskas vir minsten 24 uur. As jy 3 dae kan wag, nog beter!
Gooi sout op die vlies wanner dit braai Tip; Waaneer jy uit eindelijk die steak gaan braai, gooi maar die marinade weg, dit het sy ding gedoen. As jy dit gedurende die braai verder ‘baste’ word dit bitter. Die beste resultaat is maar braai, dit werk nie op in plaat, pan of soutklip nie, soos meeste marinades brand dit swart en bitter Geniet!
Commentaires