SUIDWES PAP
- Suidwesters Maak Kos
- Jan 8, 2016
- 1 min read

1½ koppie braaipap 3/4 koppie suiker 2 eetlepels botter 1 t bakpoeier 3 eiers knypie sout 1 blik pitmielies 2 blikke sweetcorn
Gooi water van pitmielies af.
Meng die bestandele in 'n mengbak Bak vir 45minute by 200 Grade Dit is heerlik saam met braaivleis - kry baie komplimente
Comments