VLAKKEN VLAKVARK
- Suidwesters Maak Kos
- Jan 8, 2016
- 1 min read

. ■Water ■Lourierblare ■Peper korrels ■Tamatiesous ■Worcestersous ■Aromat of Tabasco
■Maak ‘n swartpot vol water. Laat die water kook, soos in borrelend. ■Gooi twee lourierblare en ‘n handvol peperkorrels in die water. ■Plaas dan die vlakvarkrib in die pot. ■Kook die rib vir 13 ure in die water. (Nie net om dit sag te kry nie, maar ook om die geur van nat-hond en meerkatpie uit die rib te dryf.) ■Haal die rib uit en laat dit afkoel. Smeer met tamatiesous, aromat, Mrs Balls, Tabasco..enigiets geurigs en braai die rib oor kole.
Comments