Innerlike Genesing
- Hy verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Jan 9, 2016
- 1 min read

"Moenie net aan die vroeere dinge dink en by die verlede stilstaan nie.
Kyk, Ek gaan iets nuuts doen ..."
JES. 43:18-19
Ons kan nie 'n nuwe tydperk tegemoetgaan met ou wonde in ons binneste nie. Hulle roep om aandag en genesing.
Daar is tere en liefdevolle vingers nodig om hierdie rou wonde aan te raak. Christus kan dit alleen doen.
Comments