Positiewe Denke ... Plus!
- Hy verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Jan 7, 2016
- 1 min read

"... laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik en volmaak is."
ROM. 12:2
Positiewe denke, tesame met onwrikbare vertroue in die alvermoende Christus, is 'n skeppende krag wat jou die vermoe gee om te lewe soos God bedoel het dat jy sal lewe: groeiend en oorwinnend.
Comments