Die Voorwaarde van Christengroei
- Feb 1, 2016
- 1 min read

"Julle moet in My bly en Ek in julle."
JOH. 15.4
'n Geloof wat op Jesus Christus gefundeer is, is lewend en tintelend.
Jesus vra nie in die eerste plek jou trou aan 'n dogma of spesifieke
godsdienstige kode nie,
maar primer aan 'n Persoon:
Jesus Christus























































Comments