Vrede Binne die Storm
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Feb 9, 2016
- 1 min read

"Terwyl hulle nog oor hierdie dinge praat, staan Jesus self meteens daar tussen hulle en se vir hulle: 'Vrede vir julle!'"
LUK. 24:36
Die belangrikste kragbron in ons lewe is die vrede wat Jesus Christus gee aan almal wat Hom liefhet, naby Hom leef en Hom in gehoorsaamheid dien.
Dit is bevrydend en verrykend.
Comments