Wees Gereed vir Gebedsverhoring
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Feb 10, 2016
- 1 min read

"Toe sy Petrus se stem herken, was sy so bly ... maar (het) binnetoe gehardloop om te vertel dat Petrus by die deur staan. Maar hulle se vir haar: 'Jy is mal.'"
HAND. 12:14,15
Wanneer ons bid, moet ons van God ook die vermoe afsmeek om sy antwoorde te herken wanneer hulle kom. Ons hou soms aan bid vir dinge wat God reeds aan ons gegee het.
Comments