Kan Teregwysing Geluk Meebring?
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Feb 11, 2016
- 1 min read

"Dit gaan goed met die mens wat deur God tereggewys word.
Jy moet nie die bestraffing van die Almagtige verontagsaam nie."
JOB 5:17
Glo met oortuiging dat God 'n meesterplan het met jou lewe en dat alles wat oor jou kom, deel van hierdie plan is.
Comments