"Ek Het U Hartlik Lief, O Heer!"
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Feb 12, 2016
- 1 min read

"En nou, Israel, die HERE jou God vra net dat jy Hom moet eer, sy wil moet gehoorsaam, Hom moet liefhe en dien met hart en siel."
DEUT. 10:12
Wat jy ook al aan God gee, is nie geheilig as dit nie gepaard gaan met jou suiwere liefde nie. Dit is jou liefde wat alles vir God aanneemlik maak.
Comments