"Nogtans sal ek Jubel"
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Feb 13, 2016
- 1 min read

"U het talle benoude ervaringe oor my gebring, maar elke keer weer my lewe gered ... ek sal jubel as ek tot u eer sing, omdat U my gered het."
PS. 71:20, 23
Dankbaarheid en lofprysing is nie 'n geestelike luukse nie, maar die deur wat lei tot God se heilige teenwoordigheid.
Comments