"In Navolging van Christus"
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Feb 14, 2016
- 1 min read

"Voortdurend word ons wat lewe, ter wille van Jesus uitgelwer aan die dood, sodat ook in ons sterflike bestaan die lewe van Jesus sigbaar kan wees."
2 KOR. 4:11
Ten spyte van verskille in Christelike denke, is die mikpunt van alle Christelike leerstellings om lewe te kweek wat, sover moontlik uitdrukkings is van die voorbeeld van ons Heer en Meester.
Comentarios