Vriendskap onder Druk
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Feb 15, 2016
- 1 min read

"Want Demas het die teenswoordige wereld liefgekry en my verlaat
en na Tessalonika vertrek."
2 TIM. 4:10
Selfs onder Christene is dit moontlik dat ons vriendskappe onder sterk druk kan kom. Jou optrede in so 'n tydperk is van die uiterste belang.
Comments