Raad vir Moeilike Tye
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Feb 16, 2016
- 1 min read

"Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop."
SPR. 3:6
Daar is geen probleem wat Christus nie kan oplos nie; geen raaisel wat
Hy nie kan ontrafel nie.
Hy gee vir jou om en Hy is magtig om te doen ver bo wat jy kan bid en dink.
Comments