Die Pad uit My Nood
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Feb 17, 2016
- 1 min read

"Toe begin ek my sonde bely, my oortreding nie weggesteek nie. Ek het gese: 'Voor die HERE bely ek my omstandigheid'; en U het my skuld vergewe."
PS. 32:5
As jy by Christus uitgekom het met jou verknoeide lewe en belydenis gedoen het van jou sonde, vergeet dan die mislukkings en teleurstellings van die verlede en reik uit na 'n nuwe lewe in Christus Jesus.
Comments