Wanneer Jou Geloof Sy Glans Verloor
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Feb 18, 2016
- 1 min read

"Julle gees en gedagtes moet nuut word; lewe as nuwe mense wat as die beeld van God geskep is: lewe volkome volgens die wil van God en wees heilig."
EF. 4:23, 24
As jou geloof laag brand, is dit moontlik dat jy onverskillig geword het oor jou geestelike dissipline. 'n Sterwende of dooie geloof dui op 'n kwynende gebedslewe en 'n verwaarlosing van Skrifstudie.
Comments