Die Glorie van Medelye
- Feb 2, 2016
- 1 min read

"Wees goedgesind en hartlik teenoor mekaar,
en vergewe mekaar soos God julle ook
in Christus vergewe het."
EF. 4:32
Om onbetrokke vir nood van jou medemens deur die lewe te beweeg,
beteken dat jy dit vir die Heilige Gees toenemend moeilik
maak om deur jou te werk.
コメント