Oggendstond het Goud in die Mond
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Feb 19, 2016
- 1 min read

"Die more vroeg, toe dit nog nag was, het Hy opgestaan en buitentoe gegaan na 'n eensame plek en daar gebid."
MARK 1:35
Maak tyd om alleen te wees met die HERE en kom hierdie afspraak nougeset na. DAn sal jy jou verbly in jou groeiende verhouding met Hom. So ontdek jy 'n kragstasie aan die begin van elke veeleisende dag.
Comentários