Jy is Nooit Alleen Nie
- Feb 20, 2016
- 1 min read

"En onthou: Ek is by julle aldie dae tot die voleinding van die wereld."
MATT. 28:20
Oortuig jouself dat Christus elke oomblik met jou is; glo dit met vaste oortuiging; en leef dan soos iemand wat elke oomblik in sy liefdevolle geselskap is.
Comments