Reis Onbelemmerd deur die Lewe
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Feb 21, 2016
- 1 min read

"Moet julle nie bekommer oor julle lewe, oor wat julle moet eet of drink nie, of oor julle liggaam, oor wat julle moet aantrek nie. Is die lewe nie belangriker as kos en die liggaam as klere nie?"
MATT. 6:25
Raak ontslae van onnodige dinge en laat jou waardebegrip toe om bepaal te word deur die Heilige Gees.
Comments