Ken Jy die Pad?
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Feb 22, 2016
- 1 min read

"Thonas se toe vir Hom:
'HERE, ons weet nie waarheen U gaan nie;
hoe kan ons dan die weg daarheen ken?'"
JOH. 14:5
Leer God self eers ken voordat jy sy pad vir jou lewe soek.
Leef so naby aan Hom as moontlik en moenie toelaat dat enigiets Hom uit die middelpunt van jou lewe skuif nie.
Comments